LISA DEWBERRY
Residents of Lynnwood Glen and Murrayfield are irate due to being plagued by sewage issues once again. In the March edition of the Eastern Times, it was reported sewage had been seeping into residents gardens for almost two months since January, after a storm water channel running past resident’s houses allegedly became blocked with cement.
The article stated sewage was running down the channel with a smell so intolerable residents wanted to leave their properties. They were concerned about the ecological effect of the dumping of sewage into the Moreleta Spruit and Struben Dam. After residents waited weeks for the municipality to react, the issue was temporarily resolved on 19 February when municipality workers placed chlorine in the water.
However Dorette Lion-Cachet, resident of Joseph Street in Lynwood Glen, says on 3 July her drains again became blocked, with sewage leaking into her garden and back into the water channel. She says the main sewage system that runs next to the channel is blocked which are the main pipes running from Menlyn Maine area.
“Either there is vegetative growth in the pipe or developers are not capping the sewage lines before developing. The whole of Menlyn’s waste is coming out in my yard. This is a health hazard, it is unhygienic and smells bad.I have had to move my dogs into the pool area of the garden to keep them away from the sewage,” she says.
Lion-Cachet reported the problem to the municipality but after two weeks of waiting and pleading to send someone to her premises to evaluate the issue, she had a private drain company try open the blockage. She says however, they told her, they could not go into the main system to where the blockage was because they were not allowed to work in municipal drains.
Isabeau van der Westhuysen, resident of Rosalind Road in Murrayfield, says every few weeks for the past five years, her drains have been becoming blocked. She says during the first week of July, the drains in her property also began overflowing again with sewage flowing into her garden.
“It is like a sewage farm in our garden. We can’t shower or bath because after five minutes of clear running water, the sewage suddenly starts coming up the drains. We reported the problem to the muncipality three times telephonically on 15 July. A week later the municipality had still not attended to our property. We received two reference numbers from the municipality saying teams are working on the backlog,” she says.
According to Van der Westhuysen, each time the municipality workers come out, the drains are open for a short while but the problem soon returns again. She says the workers often say the problem is not on her property, but in her neighbour’s property, within the municipal system, and trees are causing the blockage.
“The workers tell us there is nothing they can do to resolve the problem. We were promised the sewage would be cleaned from the garden on 21 July which did not happen. We want the issue to receive the attention from the person with the necessary authority,” says Van der Westhuysen.
Henk Boogertman, CEO of Menlyn Maine, said on 23 July, the sewage problems residents were experiencing seem to be infrastructure related and could only be rectified by the municipality. He said Menlyn Maine is not responsible for the problems and the only way to have the matter attended to would be to put pressure on the municipality to get their maintenance division to attend to the problem.
On 25 July, Lindela Mashigo, a spokesperson for the municipality, responded saying the municipality was attending to the issue and they would revert once it had been fixed, but Eastern Times did not receive a response at the time of going to print. Lion Cachet and Van der Westhuizen reported their sewage issue was seen to finally be resolved by the municipality on 24 July.

 

 

Tagged with:
 

LITA KOTZE

Die polisiegemeenskap van die Sinoville polisiestasie is in rou gedompel nadat ’n speurder van dié stasie Donderdagoggend 24 Julie, net na 10:00, summier doodgeskiet is terwyl hy gehelp het om ’n bedrogsaak in Montana te ondersoek.

Dr Pixie du Toit, bekende kriminoloog en baanbreker op die gebied van krisissentrums in Suid-Afrika, het self die ontlontingsproses van getraumatiseerde lede van die Sinoville polisie-familie behartig en sal saam met kollegas opvolgberading doen soos nodig.

“Die atmosfeer by die polisiestasie is maar somber en die mense kry swaar”, sê Neels Marais, woordvoerder van die Sinoville Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), met wie Eastern Times na afloop van die gebeure gepraat het.

Die toneel waar die man op die Molotopad ingehaal is,van die pad af getrek het en hom self geskiet het. FOTO: LITA KOTZE

Die toneel waar die man op die Molotopad ingehaal is,van die pad af getrek het en hom self geskiet het. FOTO: LITA KOTZE

Toe speurder-sersant Marié Pelser Donderdagoggend na ’n huis in Alfonsoweg, Montanapark, gegaan het om ’n 64-jarige man en sy 47-jarige vrou in hegtenis te neem op grond van dertien dossiere van bedrog in die reisbedryf, wat sy besig was om te ondersoek, het sy speurder ao Ben Strydom gevra om haar te vergesel, vertel die woordvoerder van Sinoville Polisie, Mirna von Benecke. Marais het bygevoeg  dat drie uniformlede, volgens prosedure, ook saamgegaan het.

Volgens Marais was van die polisielede in die huis besig om bewyse in te samel, toe ao Strydom en die man na buite is waar hulle gestry en handgemeen geraak het. Von Benecke het bevestig dat die man toe ’n vuurwapen uitgehaal en die speurder in die kop geskiet het. Hy het op die toneel gesterf. Die man het hierna in sy wit Chev Avion gespring, wat in die straat gestaan het, en weggejaag.

Plaaslike GPF-lede het die polisie daarvan verwittig en het ’n groot rol gespeel om die voertuig agterna te sit en voortdurend inligting aan die polisie te verskaf oor die rigting waarin hy beweeg. Sowat 3 km noord van die Zambesi-kruising, op die Molotopad, het die man van die pad af getrek toe die hy ingehaal is.

“Voordat die polisie by hom kon uitkom, het hy sy wapen uitgetrek en homself in die kop geskiet”, sê Marais.    Paramedici het hom op die toneel behandel en na die Steve Biko Akademiese Hospitaal geneem waar hy onder bewaking is. Met ons ter perse gaan was hy in ’n kritieke maar stabiele toestand”, sê Von Benecke.

Die man se vrou is in hegtenis geneem en aangekla van bedrog. Sy is in aanhouding en verskyn Maandag 28 Julie in die hof. ’n Dossier van moord en drie pogings tot moord is teen die man geopen.

’n Spoor van bedrog waarby die egpaar betrokke was, wat terugdateer tot so ver as 2006, het intussen uit mediaberigte en verskeie webwerwe aan die lig gekom. Talle mense het gekla oor treintoere waarvoor hulle betaal het, maar wat nooit plaasgevind het nie en waarvoor hulle ook nie hul geld teruggekry het nie.

Van die besigheidsname waaronder hy gewerk het, is:  Zambesi Toere, Setimela Rail, Albatros Tours, Shamwari Rail, Shongololo Express, Maluti Rail, Nkosi Express en Kingsway Train Tours.

Die egpaar het ook besigheid gedoen onder verskeie skuilname, waaronder Johan Botha, Kobus Wright, Hendrik Wright, Mariette Beukes en Renette Holtzhausen. Die egpaar se regte name is aan Eastern Times bekend, maar word weerhou omdat hulle nog nie aangekla is nie. Die polisie het na die huis gegaan om vir “Johan Botha” te arresteer, sê Von Benecke.

Ao Strydom se private begrafnis vind op 31 Julie om 11:00 vanuit die Lewende Woord-kerk in Rooibosstraat, Montana, plaas. Die gesin het in Doornpoort gewoon. Strydom (47) laat sy vrou Madeleine (42) en ’n seun in graad 7 agter.

Die gemeenskap rou oor ’n geliefde polisieman. FOTO: ADRIAN HENWOOD

Die gemeenskap rou oor ’n geliefde polisieman. FOTO: ADRIAN HENWOOD

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Shingai Mlilo

Drivers between robots at Glenfair shopping centre rode up to an early Friday (25 July) morning surprise as a group of young members from Lewende Woord church gave drivers a show to gain a charitable donation for a Target Life camp trip they will be taking later on in the year.

The group was collecting money for fellow group members of their group who couldn’t afford the trip. The members dressed in gowns, swimming trunks, colourful wigs and outfits carrying their collection tins with them; a few did wacky dances to attract people’s attention.

“We first thought maybe a car wash, but then we thought this would be better,” said Lourette Pretorius, one of the members of the group.

Target Life is a gap year programme that helps young people between the ages of 18-25 to develop through giving them various lessons in life skills. It also offers lessons for students who have not obtained Matric exemption during the year.

“The guys are extremely kind and each one of us has a different back story,” Myburgh Bouwer mentioned.

 

 

Al 750 anderstalige leerders by Arcadia Primary in Pretoria neem Afrikaans as vak.
“Mnr. Allies van Niekerk, adjunkhoof en vakhoof vir Afrikaans, slaag daarin om saam met sy medepersoneel ‘n smaak en ‘n lus by die leerlinge te kweek om Afrikaans te praat. Die leerders praat, sing, dink en dans ook in Afrikaans,” sê Sakkie Kotze van die ATKV.
“Hul eie moedertaal is van ons inheemse tale soos Tshwana, Xhosa en Zulu, maar daar is ook leerders in die skool met onder meer Italiaans, Frans en Spaans as moedertaal.
Bok van Blerk was baie verras toe hy as gas van die ATKV saam met Sakkie Kotze op 28 Julie by die skool was en gehoor het hoe entoesiasties die leerders van sy liedjies sing.
Sakkie het die hoof en personeel bedank en gelukgewens met die sukses wat hulle behaal en die gesindheid van aanvaarding en waardering wat hulle by ouers en leerders vir mekaar en vir al die taal- en kultuurgroepe in die land skep. “U voorbeeld kan gerus deur al die hoofde en personeel van ons skole gevolg word. Dit dra beslis by tot beter verhoudinge tussen die taalgroepe en beter dissipline by die skool.”

 Die top-presteerders in Afrikaans is voor: Rick Chattergee (Gr.4), Kiara Reinier (Gr.5), Alison Goodway (Gr.6) en Adam Sim-Booyens (Gr.7) Mnr Van Nieker staan agter hulle saam met (van links) Sakkie Kotze (ATKV Centurion), J. Joubert, L.Schoeman, Bok van Blerk, J. Malan en A. van Niekerk.  


Die top-presteerders in Afrikaans is voor: Rick Chattergee (Gr.4), Kiara Reinier (Gr.5), Alison Goodway (Gr.6) en Adam Sim-Booyens (Gr.7) Mnr Van Nieker staan agter hulle saam met (van links) Sakkie Kotze (ATKV Centurion), J. Joubert, L.Schoeman, Bok van Blerk, J. Malan en A. van Niekerk.    Navrae:    Sakkie Kotze    082 925 1488    ww.tak.co.za ATKV Centurion.

 

 

 

 

 

ladies tea

 

SHINGAI MLILO

As they continue their Never-Ending Blues Tour, the Blues Band, Blue Broers, launched their 7th album for fans with a performance at the Atterbury Theatre, Pretoria, on 22 July.

Originally from Cape Town, the band’s album launch and performance was the first the band had ever performed together in Pretoria and also marked the 25th year since the band was founded.

“It’s important to keep playing, and if you have a true love for blues you will still be playing 25 years later,” said Rob Nagel, band bass guitarist and harpist.

The band has been performing in theatres and in nightclubs for their tour, but decided to play and launch their album in Pretoria for fans. Also, keyboardist Simon Orange had wanted to perform with the group in Pretoria at the Atterbury Theatre.

Manager Maggie Nagel said,“We try to reach a new audience, the blues audience is not that large, but they are very discerning. There are people who listen to blues who won’t come to the nightclub, but they will come to theatre, that’s why it’s called the Never-Ending Blues Tour. We try to get more people involved to reach a completely different audience.”

The groups’ inspiration is the love of blues music and artists such as B.B King and the songs they write are tributes to great blues artists before them. The performance included quirky jokes, performances of songs, diverse strumming from lead guitarist and vocalist Albert Frost and an instrumental with traditional old American instruments, Simon on the tea chest and drummer Jonno Sweetman playing the washboard.

 

 

 

 

The 36th annual Cars in the Park, organised by the Pretoria Old Motor Club (POMC) , is expecting upwards of 2 500 classic cars this coming weekend, with the gates opening to the public at 06:00 on Sunday 3 August.

POMC’s show organiser, Frik Kraamwinkel, advises spectators to get there early, as in previous years the show has attracted upwards of 15 000 casual visitors, quite apart from the owners of the thousands of classics that make this annual pilgrimage to Zwartkops, West of Pretoria on the R55.

“We have a special team on board this year to direct traffic and ensure a steady flow on the R55,” says Kraamwinkel. “But this show is incredible, you can get to Zwartkops at 6.30 am and find a queue of Chevs, Chryslers, Mustangs, Corvettes, Ferraris, as well as Anglias, Cortinas and Datsuns. There is simply nothing else  like it in the country.”

The area in the Zwartkops pits will, as usual, be devoted to the club’s “Special Vehicle” category and here the best-of-the-best is on display. Expect to see rare vintage cars from before World Wars 1 and 2, such as Ford Model Ts and Model As, and also rare examples of American fins-era cars from the 1950s, such as Cadillac convertibles, Buick Skylarks and Dodge Custom Royals. But there is also a slightly different theme this year, as for the first time in the POMC’s history the club has invited a special display of hot rods and muscle cars into its hallowed enclosure.

The rods on show will be very special, and include early Ford Model A pick-ups rodded with massive modern V8 motors, and the equivalent Chevys and Fords, and there will also be some rare muscle cars in this area, such as Pontiac Firebirds, Chevy Malibus, Camaros and Pontiac GTOs

Another interesting theme will be a Karmann Ghia display of the original Type 1 convertibles , show-casing a pre-1959 low-light example and the last Type 1 Ghia produced, also a convertible, from 1974.

Ultra rare Bentleys and Rolls Royces will also be on show, as well as Buicks from both the fins era of the 1950s and the 1920s when these cars were driven by the famous film stars of Hollywood.

The Mustang Club is also organising a special display to celebrate 50 years of the Mustang, and the fact that the 2015 is due to be imported to South Africa through Ford dealerships next year.

For the kiddies there is plenty of entertainment, including karting on the Zwartkops Kart raceway, and a dedicated play area. For the ladies with less petrol in their veins than their male partners and siblings, there is a flea market that sells all manner of goodies with both motoring and non-motoring orientation, and also an arts and crafts market.

Food and beverages will be in plentiful supply and on-sale at reasonable prices, but many enthusiasts will set up their own braai grids on the track perimeters.

For more information go to the Zwartkops website, or contact show organiser Frik Kraamwinkel on 083 627 4532.

 

 

Lita Kotze

Wat eens op ’n tyd bekostigbare gesinsvakansies was, is besig om in ’n tipe van piramiedeskema te ontaard, sê adv. Anton Alberts, die VF+ se parlementêre verteenwoordiger oor handel en nywerheid, oor die konsep van tyddeel-vakansieklubs. “Dit is ‘n geldige bedryf, maar daar is tans meer punte as plekke beskikbaar.”

Alberts het op Saterdag 19 Julie in Erasmuskloof by ’n vergadering van sowat 80 ontnugterde en ontstoke eienaars van vakansieklubpunte gepraat, wat van so ver as Bloemfontein, Welkom en die Kaap gekom het om meer duidelikheid oor hul regte in hierdie saak te kry.

Aanvanklik was die konsep van vakansieklubs ’n wonderlike gedagte, sê Alberts, maar nou is daar nie meer genoeg “produk” om in die vakansiebehoeftes van sowat 700 000 lede te voorsien nie. “En dit is kontrakbreuk – vir jare al – want hulle moet gee wat hulle belowe het. Jy het reeds met jou kredietkaart ten volle daarvoor betaal .”

Uit klagtes wat tydens die vergadering na vore gekom het, is dit duidelik dat dit die jaarlikse heffings is, wat deur die jare buite verband gestyg het, wat lede kláár maak. In sommige gevalle is dit tot R12 000 per jaar. Dan moet lede deesdae ook dikwels ’n bykomende fooi betaal wanneer hulle ’n vakansie wil bespreek.

Eienaars van tyddeelvakansies wil die laaste paar jaar toenemend uit hul kontrakte kom. Hulle het lankal agtergekom dat jy nie jou vakansieweke, óf kontrakte herverkoop kry nie, soos daar aanvanklik aan hulle belowe is. Talle is al so moedeloos dat hulle bereid is om hul punte weg te géé – selfs vir die vakansieklubs – maar nie eers dit wil werk nie.

Baie lede van vakansieklubs kan nie meer bekostig om te betaal vir dit wat eens ’n luuksheid was, maar intussen ’n albatros om hul nekke geword het nie. Duisende mense se opgehoopte heffingskuld is al aan sogenaamde invorderingsmaatskappye oorhandig, wat lede dan op allerlei wyses teister om hulle te motiveer om te betaal.

Alberts word warm onder die kraag wanneer hy beskryf wat hy al gesien het in die sowat 2 000 sake van slagoffers van vakansieklubs wat al by die VF+ om hulp aangeklop het. Hy gebruik woorde soos bedrog, teistering, frustrasie, front maatskappye, manipulasie, truuks van die bedryf, finansiële tronk, sielkundige oorlogvoering.

Skreiende verhale van swaarkry en sukkel  is ook genoem. Die sameroeper van die vergadering, Jannie Earle, wat pastorale werk onder bejaardes doen, het al gesien hoe oumense moet kies tussen kos koop en vakansieheffings betaal.

Maar daar is hoop. Die Verbruikerskommissie het ’n paar jaar gelede gevra dat ’n oorhoofse ondersoek gedoen word oor die bedryf. Die verslag wat hieruit voortgespruit het was in Maart 2013 al gereed, maar word tans nog ge-oudit. Alberts verwag dat dit binne drie tot vier weke beskikbaar sal wees vir publieke insae.

Intussen moedig hy slagoffers van die vakansieklubbedryf aan om met die nodige papierwerk en bewyse na die Verbruikerskommissie se kantore in Centurion te gaan om ‘n klag te lê en om ‘n verwysingsnommer daarvoor te kry. “Dit kan ’n hele paar ure duur, maar dóén dit”, sê hy.

Sodra jy ’n verwysingsnommer het, kan jy ’n brief aan jou vakansieklub skryf om hulle te verwittig dat jy nie verder heffings en fooie gaan betaal nie. Hulle mag jou daarna níé vervolg, op die swartlys plaas of voortgaan met hul regstappe teen jou nie, omdat die saak eers bereg moet word – totdat die Verbruikerskommissie se ondersoek afgehandel en die verslag bekend gemaak is.

Vir navrae, kontak die Verbruikerskommissie by 012  761 3000, die VF+ by 012 665 1679 of Jannie Earle by 083 457 8075.

Die vergadering het Alberts versoek om die moontlikheid van ’n klas-aksie te ondersoek en het toe begin om ’n werkskomitee uit die teenwoordiges saam te stel wat behulpsaam kan wees met die opstel van ’n reuse databasis van mense wat ingedoen is deur die vakansieklubbedryf.

 

FinalCOTlogo

LISA DEWBERRY

Business owners in Pretoria central are up in arms over the delay in construction of the Tshwane Bus Rapid Transport (BRT) system. The inception phase of the project linking the city centre to Hatfield was scheduled to be operational by April, but was delayed for reasons the municipality claim relate to activities following the death of Nelson Mandela and heavy rains.

Basil Manikas, owner of a fast food outlet on Pretorius Street, says stores in Pretoria central are seeing a loss in profit and suffering damage to property due to construction. He says his store suffered a dramatic decline in sales of 40% lower than the previous year, with his worst month seeing a drop in sales of 72%.
“As a result of the decline in business, the store is unable to pay suppliers, landlords and employees, with staff being retrenched. Since July 2013, there has been dust and dirt at the store affecting employee’s health. The walkway in front of the store is almost non-existent, alienating older and special needs customers,” he says.

Manikas says a main water pipe burst on 21 June in front of a furniture store close to his shop, with two of the store’s windows broken and thousands in furniture damaged. “It has taken the contractor almost a year to progress to the current point of construction and for a few months there was no activity on site.”
Peter Millar, DA caucus chairperson, said on 17 July that all the public hears from the municipality is excuses for the delay in the construction of the BRT. “Due to stations still being built, there are still lane closures and disruptions to traffic. In Sunnyside there is a vast amount of work to be done. Roads are still being surfaced, lines are not painted, signs not erected and work has not yet begun on the station on the corners of Jorrissen and Johnston Streets.”
Millar says Hatfield Station seems to finally be finished after two years of construction. However, he says there are still many roads and sidewalks that have been dug up in the area where work is taking place. Lanes are closed and traffic disrupted.

Selby Bokaba, spokesperson for the municipality, saysthe expected completion date for phase 1, which runs from Kopanong to Mamelodi, is June 2018 and construction of the inception phase from the city centre to Hatfield is 88% complete.

“Completion of the bus way for Nana Sita Street was scheduled for 14 July; Hatfield Loop was 18 July; and Kotzé Street to University Road was 31 July. Construction of three Sunnyside stations, two Nana Sita stations and the Loftus station, have been delayed due to abnormal rainfall in February and March and a strike affecting availability of structural steel,” he says.
According to Bokaba, approximately three months is required to complete work at these stations once the strike is over. Construction in the inner city from Boom Street to Bloed Street and from Bloed Street to Struben Street is scheduled for completion end of September.
“Construction from Johannes Ramokhoase Street to Madiba Street is scheduled for end of December. Struben Street to Johannes Ramokhoase Street and Pretorius Street to Madiba Street should be complete end of February 2015,” says Bokaba.
The spokesperson says the municipality has been in constant contact with affected parties through public meetings, flyers, emails, adverts and focus groups. “The municipality is not aware of stores in the vicinity of construction experiencing a decrease in sales. We advise complainants to contact the municipality customer relations call centre or visit a walk-in centre.”

 

 

 

 

 

 

Lita Kotze

Dit wil voorkom asof daar nie veel gaan kom van die klag wat die burgerregte-organisasie, AfriForum, vroeg in Julie by die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (ASASA) ingedien het oor OUTsurance se gebruik van die woord ‘Tshwane’ as pleknaam in ’n televisie-advertensie nie.

Dié stap volg nadat OUTsurance nie voldoen het aan AfriForum se versoek om die advertensie te onttrek nie.

Dit is een van ’n reeks advertensies waar OUTsurance saam met die inwoners van ’n straat in verskillende dele van Suid-Afrika kuier. Een so ‘n advertensie is, volgens AfriForum, in Centurion vervaardig, maar daar word na “Tshwane” verwys.

Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is OUTsurance se gebruik van “Tshwane” as pleknaam ’n oortreding van ASASA se kode wat misleidende advertensies verbied, aangesien “Tshwane” die naam van ʼn metroraad is, en nie ʼn pleknaam nie.

Esmarie Prinsloo, hoof van mediaskakeling by AfriForum, sê hulle het in 2005 ’n saak gewen wat oor hierdie naamkwessie gehandel het. Hulle is van plan om nou weer dieselfde roete te loop sodat daar na die geregtigheid van hierdie saak gekyk kan word, “aangesien die feite nie verander het sedert die vorige uitspraak nie”.

Die woordvoerder van OUTsurance, Natasha Kawulesar, sê egter die gebruik van die woord “Tshwane” in die advertensie was nie bedoel om aanstoot te gee of misleidend te wees nie. “Dit is gebruik in die konteks van die groter afgebakende munisipale gebied van die Stad van Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit, waarvan Pretoria en Centurion deel is.”

Kawulesar sê ná die 2005 saak, waar ASASA toegegee het dat die woord “Tshwane” in ’n sekere advertensie (wat niks met OUTsurance te doen gehad het nie) misleidend gebruik was, het nog twee sake in 2009 en 2011 gevolg waar ‘n ander standpunt gehuldig is oor die gebruik van die naam. “Ons het terugvoer vanaf ASASA ontvang wat bevestig dat hulle glo die 2009 en 2011 bevindings is toepaslik in hierdie saak van AfriForum.”

Die terugvoer van ASASA af, na aanleiding van AfriForum se klagte dat OUTsurance se advertensie onttrek behoort te word, is by monde van Mpumi Mba as volg: “Ons het nog nie uitspraak gelewer hieroor nie, ons het net ’n voorlopige evaluasie van die klagte gedoen en besluit dat die klagte nie verdere ondersoek regverdig nie”.

 

 

Tagged with:
 

RICH MAN – POOR MAN

On 26 July 2014 By

Eastern Times Offices

Voice of our Community
83 Furrow road
Pretoria, Gauteng  0040
Office: 087 809 0196
Fax: 086 669 6265
Cell: 076 757 9984
Vist Web Site
Send Email

Visit our friends!

A few highly recommended friends...