BETSIE VAN DER MERWE
Die Doornpoort Inwonersvereniging (DIV), inwoners van omliggende areas en ander belanghebbendes het op 8 Mei duidelik die boodskap aan Gemsbok Platinum (Pty) Ltd oorgedra dat hulle nié ‘n myn op hul voorstoep wil hê nie.
Dié mynmaatskappy het in 2012 ‘n prospekteringsaansoek ingedien vir vanadium, ystererts en gepaardgaande minerale op die [...]
Continue Reading →
Doornpoort Primary School’s choir made their “voices heard” on Friday 10 May with a heart-warming performance during the official launch of the Engen Platinum 1-Stop East and West on the outskirts of the suburb adjacent to the N4. The school opened in 2011 with about 60 learners. The school now has approximately [...]
Continue Reading →Drie deelnemers verbonde aan skole in die noordelike voorstede was deel van die SA-uitnodigingspanne wat in die April-vakansie aan die SA Ringtennis Toernooi in Standerton deelgeneem het.
Louise Kruger, ‘n gr.10-leerling, en Nicolette van der Merwe, ‘n gr 8 leerling – beide van Hoërskool Montana -het Gauteng Noord se B-span verteenwoordig wat algeheel tweede gekom [...]
Continue Reading →Mynbase ‘huis toe’ gestuur om huiswerk te gaan doen
BETSIE VAN DER MERWE
Inwoners van Doornpoort asook ander belanghebbendes voel gekul deur die mynmaatskappy, Sable Platinum Holdings, wat al vier jaar besig is met platinumprospektering op die rand van dié woonbuurt sonder dat die gemeenskap in ‘n openbare deelname proses betrek is.
Hierbenewens [...]
Continue Reading →BETSIE VAN DER MERWE
Homeowners have expressed grave concerns about an application for platinum prospecting rights on the remainder of the Farm Doornpoort 295JR, situated approximately 10 km north of Pretoria on the outskirts the suburb Doornpoort.
An environmental consultancy has confirmed that Gemsbok Platinum (Pty) Ltd, a subsidiary of Sable Platinum Holdings has lodged [...]
Continue Reading →Machelene Joubert
Die skaatse is opgehang, die yshokkienette is gebêre en die ys is gesmelt. Ja, The Ice Rink in die Kolonnadewinkelsentrum, die enigste ysskaatsbaan in Pretoria, het finaal op 27 Januarie toegemaak.
Verlede jaar het Eastern Times incorporating Northern Times berig dat die hoë bedryfkoste die baan te duur gemaak het, maar dat ’n [...]
Continue Reading →Dit is amptelik: hoë bedryfkostes het die enigste ysskaatsbaan in Pretoria genoop om na 17 jaar hulle skaatse by die Kolonnade op te hang, maar die goeie nuus is dat ’n meer ekologies-vriendelike en moderne baan in die pyplyn is.
Die nuwer, kleiner ysskaatsbaan sal by The Grove-winkelsentrum in Pretoria-Oos opgerig word [...]
Continue Reading →Die Maxi Cineplex@ZambeziMall het op Sondag 9 September vir die laaste keer die film laat rol in die Zambezi Mall kompleks in die noorde van die stad.
Maar daar is ook goeie nuus: die teater heropen sy deure op 1 November by Hatfield Plaza.
Die teater is een van die min sakeondernemings wat hierdie jaar [...]
Continue Reading →GERHARD VAN DER MERWE
The Sinoville Sector 4 (Doornpoort) CPF reported several successes during its Annual General Meeting on 23 August.
According to the chairman’s report, for the past year, Doornpoort Sector had the lowest crime rate in the Mamelodi cluster that consists of six police stations and 32 sectors.
This can be attributed to [...]
Continue Reading →Let’s Find It!
Latest Articles
- Myn sê inwoners is onnodig bekommerd
- OPENING OF 1-STOP ‘A DREAM CAME TRUE’
- Doornpoort Primary performs at opening event
- SPATIAL DEVELOPMENT FRAMEWORK CAUSES CONCERN
- Makro Silver Lakes gives back to its customers
- E-TOLL WILL TAKE ITS TOLL REGARDLESS
- COLLECT-A-CAN RUMOUR UNTRUE
- Sports facilities threatened by development
- Advertensie-oortreders word vasgevat
- Noorde-deelnemers handig met ringe
- POWER FAILURES CAUSE FRUSTRATION
- Vakansieklubs gaan ondersoek word
- IBM and municilapity team up to save water
- Tyd loop uit vir inwoners om eiendomstaks te kontroleer
Archives



















