Jacques van Niekerk van Safari Tuinsentrum gee raad vir ‘n pragtige wintertuin.
Saam met die winter kom al die negatiewe persepsies wat ons van kleins af assosieer met die seisoen. Alles is vaal en kleurloos, ons is moeg en lusteloos met die koue en stof wat opnuut winter in ons gemoed veroorsaak. Geen wonder dat [...]
Continue Reading →Machelene Joubert
Goeie kunsmis, genoeg water en die belangrikste van alles: ’n top-gehalte pit. Dit is die geheim om ’n knewel van ’n pampoen van 217kg te kweek, sê die wenner van hierdie jaar se Goliat van Gat-kompetisie, Jan Celliers. Alhoewel dit nie so swaar soos verlede jaar se wenner was nie – dié het [...]
Continue Reading →Jacques van Niekerk van Safari Tuinsentrum gee nuttige wenke vir jou herfstuin
Vanaf middel-Maart is daar soggens ‘n definitiewe bytjie in die lug wat beteken dat die herfs in al sy glorie hier is. Dis ‘n mooi tyd van die jaar met bladwisselende bome wat verkleur en wintersaailinge wat in volle blom staan. Dit is [...]
Continue Reading →Jacques van Niekerk van Safari Tuinsentrum gee raad
‘n Baie besige maand in die tuin lê voor. Goeie voorbereiding en deeglike beplanning sal ‘n kleurvolle winter- en lentetuin verseker. Dis nou ‘n uitstekende tyd vir plant. Nie net bome, struike en rankers baat by die laaste warm sonskyndae nie, maar eenjarige blomplantjies en bolle word [...]
Continue Reading →Jacques van Niekerk van Safari-tuinsentrum gee nuttige wenke.
Die liefdesmaand is hier! Knyp hierdie maand ʼn bietjie liefde af vir jou tuin en word beloon. Wees ná Januarie se hittegolwe en storms slaggereed vir die komende herfs en winter. Februarie is by uitstek ʼn voorbereidingsmaand. Dit is ʼn warm maand, maar daar is reeds die [...]
Continue Reading →Dit is nou weer tyd vir die Goliat van Gat pampoenkompetisie.
Die kompetisie bied vir elkeen die kans om eerstehands te ervaar hoe dit voel om te boer en in die proses nog hope pret te beleef en aanloklike pryse los te slaan.
Pampoensaad is nou beskikbaar en deelnemers kan inskryf vir grootste pampoen, mooiste [...]
Continue Reading →Jacques van Niekerk van Safari Tuinsentrum gee wenke vir ‘n prag-somertuin.
Die reën het lekker vroeg gekom en jy kan nou letterlik jou tuin hoor groei! Daar is verseker nog tyd om kleur te plant met die oog op Kersfees en die Desembervakansie. Dinge gebeur nou vinnig met hitte en vog wat die grootste [...]
Continue Reading →
Jacques van Niekerk van Safari Tuinsentrum gee nuttige wenke om die beste uit jou somertuin te haal.
Wie kan nou stry dat hierdie tyd van die jaar maar nou eenmaal besonders is? Miskien is dit die ekstra skoon, blouer as blouselblou lug – of miskien die bedwelmende soet geure wat soos swaar fluweel op [...]
Continue Reading →Jacques van Niekerk van Safari Tuinsentrum gee nuttige wenke vir jou lentetuin.
Planttyd is hier en wat ‘n plesier is dit nie om by jou tuinsentrum in te stap en jou te verlustig in die beste wat die groenbedryf bied nie. Lente is hier in al haar glorie met plante so gelaai met blomknoppies dat [...]
Continue Reading →Let’s Find It!
Latest Articles
- Myn sê inwoners is onnodig bekommerd
- OPENING OF 1-STOP ‘A DREAM CAME TRUE’
- Doornpoort Primary performs at opening event
- SPATIAL DEVELOPMENT FRAMEWORK CAUSES CONCERN
- Makro Silver Lakes gives back to its customers
- E-TOLL WILL TAKE ITS TOLL REGARDLESS
- COLLECT-A-CAN RUMOUR UNTRUE
- Sports facilities threatened by development
- Advertensie-oortreders word vasgevat
- Noorde-deelnemers handig met ringe
- POWER FAILURES CAUSE FRUSTRATION
- Vakansieklubs gaan ondersoek word
- IBM and municilapity team up to save water
- Tyd loop uit vir inwoners om eiendomstaks te kontroleer
Archives



















