Loading Map....

Date/Time
Date(s) - 27/07/2012 - 28/07/2012
All Day

Location
Voortrekker Monument

Category(ies) No Categories


Mesmakers hou ‘n winterskou op 27 en 28 Julie by die Voortrekker Monument waar hulle unieke, handgemaakte messe gaan uitstal.

Daar gaan ook ‘n veiling wees waar unieke en spesiaal ontwerpte messe, wat die renoster en die stryd om renosterbewaring uitbeeld, opgeveil gaan word.

Interessante uitstallings sluit die verhaal van Harry Wolhuter en ‘n uitstalling oor die bewaring van die renoster in. Wolhuter was van die eerste wildbewaarders in Suid-Afrika, wat homself in 1903 met ‘n mes beskerm het tydens ‘n leeu-aanval.

Toegang is R30.00 per volwassene. Pensioenarisse en laerskoolkinders kan gratis ingaan. Ligte middagetes en verversings is beskikbaar asook vermaak vir die jonger besoekers en braaigeriewe. Eie stoele en piekniekmandjie is noodsaaklik. ‘n R10.00 terreintoegangsfooi is betaalbaar per voertuig ten bate van die monument.

Mesmakers wat belangstel om deel te neem aan die skou kan vir Retha Lyon kontak by 082 855 3365 of epos by ptawinterknife@hotmail.co.za of Robert Botes by 082 929 2315 of epos by robby@worldonline.co.za

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Honda Menlyn
Clear
Pretoria Weather
15°C
Clear
Humidity: 59%
Wind: E at 5 mph
  • Clear
    Tue
    27°C / 11°C
  • Clear
    Wed
    28°C / 11°C
  • Clear
    Thu
    30°C / 12°C
Woodhill College

Calendar

<< May 2013 >>
MTWTFSS
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2
Treasures 4 U
Clear
Johannesburg Weather
18°C
Clear
Humidity: 52%
Wind: NE at 7 mph
  • Clear
    Tue
    25°C / 11°C
  • Clear
    Wed
    24°C / 11°C
  • Clear
    Thu
    27°C / 11°C