Machelene Joubert

“I believe that people should not judge a book by its cover and that you can have both beauty and brains.” These are two of Karien Henrico’s life philosophies. Karien, a resident of Montana, has recently been chosen as a semi-finalist in this year’s Mrs South Africa (SA) pageant.

Karien is an excellent [...]

Continue Reading

Cullen wins top award

On 24 April 2013 By

Cullen Elson, a 15 year old resident of Pretoria East, was awarded the South African Model and Talent Champion title in April. Cullen won 11 medals overall ‑ nine gold and two silver in the categories of modelling and of talent. “Cullen is now eligible to represent South Africa at the International Model [...]

Continue Reading

Merkwaardige Vroue. Dit was tema van hierdie jaar se Carry His Name-vrouekonferensie wat die naweek van 15 tot 17 Maart by Moreletapark-gemeente gehou is.

Hettie Brittz, ’n motiveringspreker en vrou van die bekende geestelike sanger Louis, het op 16 Maart oor genade gesels. Sy het oor die hart van Jesus gepraat en gesê dat mens [...]

Continue Reading

Eastern Globes

On 25 March 2013 By

‘Mama’ believes in love and training

Machelene Joubert

Eastern Globe nominee: Rina Malan of Amadea Safe House.

Category: General community involvement.

Background: People refer to Rina Malan as “Mama Rina”, a woman who is single-handedly changing communities one person at a time.

How does she make a difference? On a full-time basis Mama Rina runs [...]

Continue Reading

Talana is een uit ’n 100

On 15 March 2013 By

Machelene Joubert

Pretorianer Talana Vuren is uit meer as honderd sangeresse gekies om deel te wees van die nuwe popsensasie-trio, Mwah! – wat in leketaal soen beteken.

Die dryfveer en brein agter Mwah! is die bekende musiekpromotor, Louis van Wyk, wat ook die groep se bestuur behartig. Hy sê Talana, Chané Brits van die Vaal [...]

Continue Reading

Machelene Joubert

 

“My hoop vir die gemeenskap is dat daar weer ’n tyd sal aanbreek waar misdaad en ander traumas nie ons lewens sal oorheers nie.” Dít is die droom van dr. Pixie du Toit, forensiese kriminoloog en hoof van die Sinoville-krisissentrum.

Ná 15 jaar as stigter en sentrumhoof gee dr. Pixie aan die [...]

Continue Reading

Machelene Joubert

Die taalvegter (vir Afrikaans) en sanger, Andries Hendrik Potgieter, nasaat van dié Andries Hendrik Potgieter, het pas aan die televisiejoernalis, Sya van der Wal,t verloof geraak na ’n twee-jaarlange verhouding.

Janine Snyders, wat die paartjie se reklame hanteer, vertel dat Andries sy aanstaande vrou op ’n uiters romantiese en eenkeer-in-’n-leeftyd manier gevra het [...]

Continue Reading

Business can still prosper

On 31 January 2013 By

Despite slow economic conditions, last year proved to be one of growth and achievement for a Pretoria      business.

“The year 2012, in particular, was a year of amazing growth – higher than previous years. We attribute this to our dedication to ensure that we have happy and satisfied customers who return often. This is only [...]

Continue Reading

Joyce is ’n sprekende voorbeeld van ubuntu

Machelene Joubert

 

Eastern Globe-genomineerde: Joyce Maboe, stigter van Roodeplaat Orphans and Vulnerable Children Care (ROVCC).

Kategorie: Gemeenskapsbystand en/of opheffingswerk.

Agtergrond: Die armoede en ellende wat hoogty vier op Plot 174 en 175, twee informele nedersettings in Kameeldrift, het Joyce (56) so aan die hart geruk dat dit [...]

Continue Reading
Honda Menlyn
Clear
Pretoria Weather
15°C
Clear
Humidity: 59%
Wind: E at 5 mph
  • Clear
    Tue
    27°C / 11°C
  • Clear
    Wed
    28°C / 11°C
  • Clear
    Thu
    30°C / 12°C
Woodhill College

Calendar

<< May 2013 >>
MTWTFSS
29 30 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 1 2
Treasures 4 U
Clear
Johannesburg Weather
18°C
Clear
Humidity: 52%
Wind: NE at 7 mph
  • Clear
    Tue
    25°C / 11°C
  • Clear
    Wed
    24°C / 11°C
  • Clear
    Thu
    27°C / 11°C